Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Potgooi - dis n...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 2 Topic 399 of 491
Post > Topic >>

Potgooi - dis nou īn Afrikaanse Podcast.

by "Machiel en Charlene" <mm@[EMAIL PROTECTED] > Apr 12, 2006 at 09:35 PM

Beste mense,

Ek wil nou nie vir julle kom spam nie, eerder net vir julle vertel van 
Afrikaanse Potgooie wat besig is om supercool te word!

Potgooie is soos radioprogramme wat jy op jou pc aflaai as mp3 files en
dan 
luister waar en wanneer jy wil. Jy hoef nie īn iPod te hę nie. Jy kan dit
op 
jou PC of mp3 speler luister. Jy kan selfs as jy īn CD brander het, īn
audio 
cd maak en dit in jou kar luister. Daar kom meestal een keer per week īn 
nuwe aflewering van īn Potgooi uit.

Op www.potgooi.nl kan jy die potgooi van my en my vrou download. Daarīs
ook 
īn lys van al die Afrikaanse potgooie op die site. Op hierdie stadium is 
daar Afrikaanse potgooie uit Nederland (dis nou ons), Suid-Afrika,
Amerika, 
Engeland en Australië. Die potgooikultuur het ongeveer īn jaar gelede
begin 
en het uitgegroei tot meer as tien uiteenlopende Afrikaanse potgooie.

Probeer gerus īn aflewering van elke potgooier en besluit self wie se 
potgooie jy die meeste geniet. Of teken in op ALMAL (soos ek)! Ek weet nie

hoeveel van julle mense in die buiteland sit nie, maar dis heerlik om 
bietjie Afrikaans te hoor.

Ek is besig om te werk aan īn help bladsy op ons site en sal graag wil
hoor 
watse vrae julle het oor potgooie. (Julle kan die vrae op hierdie forum
pos, 
of aan my mail). Mense is geneig om te dink dat mens īn computernerd moet 
wees om potgooie te kan luister en dit is heeltemal nie so nie.

Die potgooi familie verwelkom ook steeds nuwe potgooiers uit al die dele
van 
die węreld. As jy belangstel om jou eie show te begin kan jy kontak opneem

met Boerseun wat jou gratis op weg sal help. (Die link na Boerseun is ook
op 
ons site www.potgooi.nl)

Een van die potgooiers was so suksesvol dat hy selfs begin het om nou
"live" 
uit te saai! Ons hoop dat dit binnekort sal groei tot 24 uur per dag, maar

op hierdie stadium kan jy vyf uur per dag na top Afrikaanse musiek
luister. 
Gaan na www.kraaipromosies.co.za vir meer info oor "Uitsaaines Live"

Potgooie - Genot op jou iPod! (Of watter ander speler jy ook gebruik!)

Groete
Machiel
 




 2 Posts in Topic:
Potgooi - dis nou īn Afrikaanse Podcast.
"Machiel en Charlene  2006-04-12 21:35:52 
=?iso-8859-1?q?Re:_Potgooi_-_dis_nou_=B4n_Afrikaanse_Podcast.?=
"Jonas" <fan  2006-04-16 09:19:32 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sun Jul 6 14:56:38 CDT 2008.