Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: U en jy ......
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 3 of 5 Topic 402 of 492
Post > Topic >>

Re: U en jy .....

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] Apr 19, 2006 at 02:18 PM

Suidwester skryf

..   Ek sien vandag nog van die ouer mense hier rondom my
> wat hulle ou onderwysers nie op die naam kan noem in die algemene vlak
van
> die lewe nie.

             Hierdie saak van "jou" en "u" is baie gekompliseerd.
             Dit hang soveel af van kulturele agtergrond. Dit is een
             van die kultuurskokke wat ek ondervind het toe ek die
             eerste keer na Noord-Amerika gekom het - hierdie
             op-eerste-naam-basis van wildvreemde mense wat
             baie jonger as ek is of   laer op die pecking order
             in my bietjie klasbewuste berekening. Daarbenewens
             is daar dan ook nog die situasie dat Engels die Engelse
             "you" nie die respek-aanspreekvorm het wat Frans en
             Duits en ander tale byvoorbeeld het nie. Nou wonder
             ek of die Afrika-tale hierdie onderskeiding het.
             Grammatikaal. Want ek weet dat hulle 'n streng
             kode het van woorde wat hulle mag en nie mag
             gebruik vir ouer mense, veral binne die familiekring
             nie.
                     Dan kry mens ook nog die amper komiese
             situasie in Afrikaans dat jy nie jou ma en pa as
            "u" gaan aanspreek nie. Maar jy mag ook nie "jy"
             gebruik nie. So dan s=EA mens maar "Mammie moet
             tog asseblief nie vir Mammie se kind kwaad wees
             nie."

              Gloudina
 




 5 Posts in Topic:
U en jy .....
"Jonas" <fan  2006-04-19 07:33:14 
Re: U en jy .....
"Suidwester" &l  2006-04-19 16:31:19 
Re: U en jy .....
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-19 14:18:05 
Re: U en jy .....
"Suidwester" &l  2006-04-20 14:07:40 
Re: U en jy .....
"Jonas" <fan  2006-04-20 04:59:43 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:59:23 CST 2008.