Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Huisskoonmaak i...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 6 Topic 403 of 491
Post > Topic >>

Huisskoonmaak in die Withuis

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] Apr 19, 2006 at 05:47 PM

Mens wonder of enigiets wat hulle in die Withuis kan doen, kan
help om hulle bas te red. En mens gee ook nie eintlik om nie.
Maar dit laat mens darem sidder dat hierdie klomp soveel mag
in hulle hande het. Dat hulle oorlo=EB kan maak, oorlo=EB waarin
lande soos Kanada stadig maar seker ingetrek word ( soos
in Afghanistan) en vanwaar die body bags ook nou maar begin
terugkom, al is sommige van die gevalle friendly fire.
          Wat Kanada die meeste vrees, is dat die groot skulde
wat die Bush-administrasie aangaan, sal lei tot die ineenstorting
van die Amerikaanse dollar. Dit sal drastiese gevolge h=EA vir
Kanada. Dis daarom dat die Hoof van Kanada se Reserwebank
aktief begin beroep doen op die Amerikaners om hulle fiskale
huis in orde te kry.
            Gloudina
 




 6 Posts in Topic:
Huisskoonmaak in die Withuis
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-19 17:47:00 
Re: Huisskoonmaak in die Withuis
"Jonas" <fan  2006-04-20 04:52:17 
Re: Huisskoonmaak in die Withuis
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-20 14:25:37 
Re: Huisskoonmaak in die Withuis
"Jonas" <fan  2006-04-20 21:47:44 
Re: Huisskoonmaak in die Withuis
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-21 05:01:57 
Re: Huisskoonmaak in die Withuis
"Jonas" <fan  2006-04-21 20:15:48 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Wed Jul 9 1:14:24 CDT 2008.