by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
>
Apr 20, 2006 at 04:52 AM
Anti - as jy vir 'n oomblik dink die Kanadese het probleme, vergelyk
dit vir 'n fraksie van 'n oomblik met die probleme wat hier in
Suid-Afrika in wording is. En dan kan jy heerlik asem skep.
Julle kla met 'n witbrood onder die arm.