Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: U en jy ......
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 4 of 5 Topic 402 of 492
Post > Topic >>

Re: U en jy .....

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Apr 20, 2006 at 02:07 PM

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1145481484.990703.90640@[EMAIL PROTECTED]
 skryf

..
             Hierdie saak van "jou" en "u" is baie gekompliseerd.
             Dit hang soveel af van kulturele agtergrond. Dit is een
             van die kultuurskokke wat ek ondervind het toe ek die
             eerste keer na Noord-Amerika gekom het - hierdie
             op-eerste-naam-basis van wildvreemde mense wat
             baie jonger as ek is of   laer op die pecking order
             in my bietjie klasbewuste berekening. Daarbenewens
             is daar dan ook nog die situasie dat Engels die Engelse
             "you" nie die respek-aanspreekvorm het wat Frans en
             Duits en ander tale byvoorbeeld het nie. Nou wonder
             ek of die Afrika-tale hierdie onderskeiding het.
             Grammatikaal. Want ek weet dat hulle 'n streng
             kode het van woorde wat hulle mag en nie mag
             gebruik vir ouer mense, veral binne die familiekring
             nie.

---------Het dit regtig iets met die kultuur te doene, of is dit bloot 
opvoeding?   As jy ouer mense respekteer dan sal jy nie wil hulle jy en
jou 
nie.   Eintlik behoort jy nie enigiemand te jy en jou voor jy nie bepaal
het 
waar staan julle in die sosiale stand van sake teenoor mekaar nie.  
Moderne 
idees maak dit egter taboe.   Respek vir ander mense is 'n vreemde idee 
vandag.   My pa het vir my geleer dat jy enige mens moet respekteer vir
wat 
hy is en wat hy weet.   Dit mag dalk nie veel wees volgens jou eie 
standaarde nie, maar vir die ander mens is dit sy alles en hy doen sy bes.

                     Dan kry mens ook nog die amper komiese
             situasie in Afrikaans dat jy nie jou ma en pa as
            "u" gaan aanspreek nie. Maar jy mag ook nie "jy"
             gebruik nie. So dan sê mens maar "Mammie moet
             tog asseblief nie vir Mammie se kind kwaad wees
             nie."
--------Wat van 'Mammie moet nie vir MY kwaad wees nie'?

              Gloudina
 




 5 Posts in Topic:
U en jy .....
"Jonas" <fan  2006-04-19 07:33:14 
Re: U en jy .....
"Suidwester" &l  2006-04-19 16:31:19 
Re: U en jy .....
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-19 14:18:05 
Re: U en jy .....
"Suidwester" &l  2006-04-20 14:07:40 
Re: U en jy .....
"Jonas" <fan  2006-04-20 04:59:43 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:38:40 CST 2008.