by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
>
Apr 20, 2006 at 09:47 PM
Anti - julle groei daar in die skadu van die Grootboom. Het jy dalk al
gedink waar en wat Kanada sou wees sonder die VSA?
Met alle respek - van 'n afstand gesien is Kanada maar nog 'n VSA staat.