by bouwer@[EMAIL PROTECTED]
Apr 21, 2006 at 05:01 AM
Jonas skryf
> Met alle respek - van 'n afstand gesien is Kanada maar nog 'n VSA staat.
Jy is maar net dom-moedswillig as jy so dink. Ons
staan baie ho=EBr in die respek van die w=EAreld as die
VSA. Ons verdrink in ons surplusse op die oomblik
terwyl die VSA aan die ondergaan is in hulle
skulde en negatiewe handelsbalanse.( Hulle het
kronies 'n handelsbalans-probleem met Kanada.
Dit wil s=EA, hulle voer baie meer in van ons as ons
van hulle.)
Ons buitelandse beleide verskil hemelsbreed
van hulle. Ons het 'n gesonde verhouding met Kuba.
Kanada was militant teen die apartheidsregering
terwyl ou Reagan ( en ou Margaret Thatcher) in een
bed gel=EA het met die apartheidsvarke.
Die rede omdat ons in Afghanistan is, is omdat
Kanada deel is van die NATO-teenwoordigheid daar.
( Die hoof van die NATO-mag daar is nou 'n Kanadees.)
=20
Gloudina