by "Annette" <annette@[EMAIL PROTECTED]
>
Apr 22, 2006 at 05:44 PM
Die oorgrote gedeelte van die prent is in en om Johannesburg geskiet - maar
daar was wel tonele in Rwanda self geskiet.
Die inligting kom van een van my klieënte, wat in die rolprent gespeel
het.
--
Groetnis
Annette
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1145669009.912162.322420@[EMAIL PROTECTED]
> Ek sopas Hotel Rwanda vir die eerste keer gesien.
> Ek weet dat groot dele daarvan in SA verfilm was.
> Watter dele en waar?
>
> Gloudina
>