by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
>
Apr 25, 2006 at 06:40 AM
Ekt nie geweet jys daaaai tipe girl nie
"Annette" <annette@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:JIOdncUGr_Cs0tfZnZ2dnUVZ_smdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Die oorgrote gedeelte van die prent is in en om Johannesburg geskiet -
> maar
> daar was wel tonele in Rwanda self geskiet.
> Die inligting kom van een van my klieënte, wat in die rolprent gespeel
> het.
> --
> Groetnis
> Annette
> <bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1145669009.912162.322420@[EMAIL PROTECTED]
>> Ek sopas Hotel Rwanda vir die eerste keer gesien.
>> Ek weet dat groot dele daarvan in SA verfilm was.
>> Watter dele en waar?
>>
>> Gloudina
>>
>
>