Jep, hulle leer nou die les dat as die verkiesings verby is, moet almal
begin werk om dit wat hulle gedink het gratis kom, te maak gebeur...
"Annette" <annette@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:tZCdncu1EOwnVNDZRVn-rg@[EMAIL PROTECTED]
> Tutu is maar net soos enige mens wat aan publisiteit verslaaf is. Hy sal
> enigiets sê om maar net weer die koerant te haal.
> Wat hy egter gesê het, verwoord maar net wat baie swartes dink - en of
jy
> daarmee saamstem of nie, of doen of nie, gaan niks aan hul mening doen
> nie.
> Vir 'n baie lang tyd.
>
> Solank daar egter sulke algemene uitsprake gemaak word, wonder ek altyd
> wat
> was die beweegrede agter dit. Wat het gebeur dat 'n persoon so 'n wye
> veralgemeende stelling te maak.
>
> Ek vermoed dit kon by 'n geleentheid gewees het waar Tutu almal weereens
> wou
> dwing om saam hande bo hul kop te klap en " We are Freeeeeee" uit te
roep,
> en 'n klomp blankes teenwoordig wou nie aan die kinderagtige optrede
> deelneem nie. Of miskien wou die swartes dit nie meer doen nie, en nou
is
> dit, volgens hom, die blankes se houding se skuld.
>
> Feit bly, en ek vermoed hy en baie ander leiers sukkel om dit te
aanvaar,
> dat die gemiddelde stedelike swarte al hoe minder aan die swart
tradisies
> vasklou - wat nie die geval 15 of meer jaar gelede was nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:1145942297.158394.87310@[EMAIL PROTECTED]
>> Desmond Tutu sou verlede week, tydens die 10-jarige herdenking van die
>> WVK blankes as ondankbaar jeens swartes bestempel. Hy sou gese het: "I
>> just hope that one daythere will be a way to say:"thank you for not
>> wanting to knock our heads off."
>>
>> Hierdie is 'n tipiese opmerking wat ek ver eerder van 'n verregse
>> verwag het. Die onderliggend dreigement van geweld. As blanke moet jy
>> deurlopend dankbaar wees dat jy nie aan geweld onderwerp word nie. (Hy
>> is natuurlik verkeerd indien jy al die swart op wit moorde,
>> verkragtings, aanrandings ens. in ag neem.)
>>
>> Tutu en geledere moet elke aand op hulle kniee gaan en bid dat die
>> bl**** in die land sal voortgaan om geduldig sy belasting te betaal.
>>
>> Annette het my eens gevra wat ek teen Tutu het. Ek het haar toe nie
>> geantwoord nie. Nou is dit nie nodig nie. Tutu is 'n tweegatjakkals -
>> in sy jonger dae was hy, volgens hom, 'n "card-sharp". Ek dink nie dit
>> het enigsins verander het nie.
>>
>
>


|