Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Tutu bestem...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 31 of 37 Topic 407 of 492
Post > Topic >>

Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > Apr 27, 2006 at 10:31 PM

Anti - ek het nog nooit die vervolging van onskuldige mense ondersteun
nie. Maar as die oorgrens optrede gemik was teen terroriste het ek geen
probleem daarmee gehad nie. 'n Mens het 'n reg om jouself te beskerm.
Jy moet ook maar onthou dat 'n vreedsame oorgang in Suid-Afrika nie
moontlik sou wees as die ANC in beheer van die veiligheids-situasie was
nie. So, wees maar dankbaar vir daardie witnerwe wat in die polisie en
weermag gedien het tydens die oorgangstydperk.

bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 wrote:
> Jonas skryf
>
> > Volgens jou regverdig 'n "just cause" die moor van onskuldige
> > burgerlikes. Wie besluit op hierdie "just causes" -
> > Vertel my waar bestaan daar nog van jou sg. "just causes" en wat is
die
> > meeteenheid in hierdie verband?
>
>                Jy is reg. Die argument van "just cause" is eintlik
>                'n vals argument. En verskriklike dinge is gedoen
>                oor die verskoning van 'n "just cause."  Vat nou
>                byvoorbeeld die Geallieerdes se geveg teen Duitsland
>                in die Tweede W=EAreld-oorlog. Teen die einde, toe dit
>                duidelik was dat Duitsland nie meer 'n gevaar was nie,
>                het hulle nog stede soos Dresden gefirebomb en
>                duisende onskuldige Duitsers om die lewe gebring.
>                         Ek hoop jy en jou argument is dus ook teen
>                 die apartheidsvarke se dade, waar hulle oor die
>                 grense gegaan het in Swaziland en Botswana in
>                 en in die naam van hulle "just cause" onskuldige
>                 mense doodgemaak het in hulle soektog na die
>                 sogenaamde terroriste.
>                         =20
>                    Gloudina
 




 37 Posts in Topic:
Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-24 22:18:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-25 08:59:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 10:53:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-04-25 10:51:05 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 05:18:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 15:46:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 08:21:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 14:27:20 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 22:16:22 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-26 08:18:11 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-26 09:00:49 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-27 07:43:39 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 04:40:27 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:21:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 05:37:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 14:55:10 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:26:44 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:02:41 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:28:43 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:43:56 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:09:29 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:27:12 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 22:24:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 04:53:13 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:23:35 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:01:51 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:10:47 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 08:15:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-29 08:55:28 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-05-03 07:22:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-27 22:31:46 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-28 04:22:36 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:18:08 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:25:45 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:10:19 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:34:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:38:11 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 22:12:32 CST 2008.