Talk About Network

Google

Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password

Education > Languages Afrikaans > Re: Tutu bestem...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 29 of 37 Topic 407 of 492
Post > Topic >>

Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > Apr 29, 2006 at 08:55 AM

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1146150955.247731.320110@[EMAIL PROTECTED]
>
>                Bog. Suiwer bog. Vir die gemiddelde nie-blanke
>                is die deure nou wa-wyd oop. Hulle kan premiers
>                en president word in SA. Enige nie-blanke wat dit
>                kan bekostig kan bly waar hy wil bly en sy kinders
>                na enige skool stuur. Jy praat politiek as jy vir my
>                kom vertel dat dit nie 'n beter land is vir die
> deursnee
>                nie-blanke om in te bly nie.
------------En jy my antie, het nie kontak met die realiteit nie!   Jy 
teoretiseer oor die dinge want jy weet niks van die praktiese lewe in 
Suider-Afrika nie, anders sou jy nie hierdie twak kwytgeraak het nie. 
Hoekom kyk jy nie na wat WERKLIK op die grond gebeur nie?   Ja, die
swartes 
het stemreg en hulle is vry om te doen wat hulle wil, maar kan hulle?   As

jy geweet het wat aangaan, sal jy weet dat die nuwe swart regerings 'n
elite 
geskep het deur die staatsdienste buite normaal te vergroot.   Hier by ons

in Nam is hy nou al vier keer groter as wat dit was.   Elkeen van hierdie 
amptenary word op regstellende aksie [naakte rassisme] aangestel en
verdien 
moerse salarisse en byvoordele.   Sekerlik is so 'n ryk, swart middelklas 
geskep.
     Nou moet jy mooi lees:   Hierdie mense is die mense wat vir die res
van 
die bevolking die diens en infrastuktuur moet lewer wat dit moontlik maak 
vir almal om gerieflik en beter te lewe, maar as hulle nie die
ondervinding 
en die kennis het om die werk te doen nie, hoe gaan die gewone man op
straat 
se lewe nou eintlik verbeter?   Mense soos jy dink dat as 'n mens bloot 
stemreg het, dan is dit outomaties beter, maar vertel dit vir mense wat
nie 
politiesgeïnspireer is soos jy en jou soort nie.   Dis die miljoene mense 
wat hoop om 'n werk te hê elke dag sodat hulle 'n geldjie kan verdien om
te 
kan kos koop vir hom en sy familie.   'n Gesondheidsdiens te hê wat hom en

sy gesin kan help as hulle siek word.   Skole waarin sy kinders dalk 'n 
opvoeding kan kry wat hom in posisie sal stel om beter te doen as sy ou 
pappie...ensovoorts.
    Snaaks genoeg, dit het hy alles gehad onder die apartheidsregering! 
Werk, geboude huise in 'n gebied van sy eie soort mense, gratis 
gesondheidsdienste en gratis skole.   Dis nou ongelukkig sonder die
befaamde 
stemreg en vryheid.
    Wat het hulle gekry vir daai vryheid en stemreg?   Daar is omtrent nie

werk nie en die werkloosheidsyfers in Afrika is katastrofies.   Steeds 
gratis gesondheidsdienste, maar die hospitale is vuil en leeggesteel van 
toerusting en medisyne is alles wonder items want almal wonder wanneer
gaan 
hulle ooit weer ordentlike medisyne sien,  Die skoolstandaarde is in sy 
moer.   Plakkerskampe wat in die ou dae nooit toegelaat is by enige dorp 
nie, is nou massief by elke dorp en vol honger swart kindertjies sonder 'n

werklike toekoms......vry sê jy?   Vee tog jou mond af met toiletpapier!!

Jy praat bog, want jy het
>                nie geweet in watter toestand die nie-wit deel van
>                die bevolking in die ou dae gesit het nie.
----En waar sit hulle nou?   In plakkerskampe?

Jy het
>                in jou laertjie gesit langs die pot lensiesop.
----Wie dink jy verkoop aan die behoeftiges en betaal vir die lekker dinge

van die lewe?   Jou politiek!   Ons word lekker rustig al ryker uit julle 
foute uit.   Doet so voort!   Eintlik moet ons jou en jou soort dankie te 
sê!
>
>                >
 
 37 Posts in Topic:
Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-24 22:18:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-25 08:59:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 10:53:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-04-25 10:51:05 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 05:18:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 15:46:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 08:21:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 14:27:20 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 22:16:22 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-26 08:18:11 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-26 09:00:49 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-27 07:43:39 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 04:40:27 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:21:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 05:37:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 14:55:10 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:26:44 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:02:41 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:28:43 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:43:56 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:09:29 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:27:12 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 22:24:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 04:53:13 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:23:35 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:01:51 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:10:47 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 08:15:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-29 08:55:28 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-05-03 07:22:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-27 22:31:46 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-28 04:22:36 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:18:08 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:25:45 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:10:19 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:34:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:38:11 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button

About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:59:04 CST 2008.