Talk About Network

Google

Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password

Education > Languages Afrikaans > Re: Tutu bestem...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 35 of 37 Topic 407 of 492
Post > Topic >>

Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 2, 2006 at 08:10 AM

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1146399944.966416.310620@[EMAIL PROTECTED]
>
>>     Snaaks genoeg, dit het hy alles gehad onder die apartheidsregering!
>> Werk, geboude huise in 'n gebied van sy eie soort mense, gratis
>> gesondheidsdienste en gratis skole.
>
>            Jy praat bog, louter verregse bog. Gaan lees
>            weer vir "Poppie Nogwena"
------Nou vang ek jou!   Jy lees storieboeke en glo dan dat dit 'n
weergawe 
is van die waarheid.   Hoe simpel kan 'n mens dan nou ook wees?   Hulle
vat 
'n enkele geval en skryf 'n boek daaroor en die 'wil glo's' soos jy, eet
dit 
vir soetkoek op!   Oorweeg bietjie die ander kant van die munstuk ook:
       1.   Oor die algemeen was dit die swart vroue wat uit die
platteland 
stad toe gekom het om werk te kom soek..by blankes, want die swart mense
kon 
nie vir hulle werk gee nie.   Hulle was dus nie gedwing om vir blankes te 
werk nie as hulle nie self wou nie.   Hulle is oor die algemeen wel min 
betaal, maar mens moet na die byvoordele kyk om die werklike vergoeding
vas 
te stel.   Genoeg om te sê dat jy baie selde 'n maer huiswerker sien.
       2.   'n Ongesonde situasie het ontstaan met die dat swart mense in 
die stad moes werk, terwyl haar/sy familie in hul tradisionele gebiede
moes 
bly.   Die regering van die dag het gereken dat die swart mense op die 
manier nooit, ooit op hulle bene gaan kom op die manier nie en het toe die

tuislande geskep waar die blankes nie ekonomies mog meeding nie...juis om 
die swart mense 'n kans in die lewe te gee.   Presies juis dit waaroor die

mense met hervestiging op plaasgrond bepleit, die het hulle toe al gekry
en 
dit het nie gewerk nie.   Hoekom nie?   Die gemiddelde swart mens is nie
'n 
entrepeneur nie en verkies om in die stede te bly en vir 'n baas te werk, 
plein en simpel.
        3.   Oor jou haglike toestande, niemand sal ontken dat dit vir
baie 
van die swart mense swaar was om in blanke gebiede te werk nie.   Dit is
so 
dat swart werkers maklik 4 uur die oggend op 'n bus klim by sy lokasie om 
08:00 by sy/haar werk te wees.   Dan werk hulle tot sê 17:00 en kom eers 
weer 21:00 by die huis.   Dit is verskriklik stem ek saam,  maar jy moet
na 
die beginsel kyk.   Niemand is gedwing om dit te doen nie.   Werk kan
hulle 
mos nader aan hulleself soek, maar soos ek vir jou gesê het, die swart
mense 
kan/kon nie vir hul eie werk bied nie.   Behuising nader aan die stad word

ook al duurder en hulle kan/kon die behuising nie bekostig nie.
 
 37 Posts in Topic:
Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-24 22:18:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-25 08:59:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 10:53:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-04-25 10:51:05 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 05:18:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 15:46:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 08:21:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 14:27:20 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 22:16:22 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-26 08:18:11 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-26 09:00:49 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-27 07:43:39 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 04:40:27 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:21:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 05:37:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 14:55:10 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:26:44 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:02:41 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:28:43 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:43:56 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:09:29 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:27:12 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 22:24:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 04:53:13 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:23:35 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:01:51 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:10:47 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 08:15:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-29 08:55:28 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-05-03 07:22:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-27 22:31:46 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-28 04:22:36 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:18:08 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:25:45 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:10:19 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:34:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:38:11 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button

About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:50:11 CST 2008.