Talk About Network

Google

Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password

Education > Languages Afrikaans > Re: Tutu bestem...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 37 of 37 Topic 407 of 492
Post > Topic >>

Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 2, 2006 at 08:38 AM

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1146400495.929957.32730@[EMAIL PROTECTED]
 skryf

> ----Wie dink jy verkoop aan die behoeftiges en betaal vir die lekker
dinge
> van die lewe?   Jou politiek!   Ons word lekker rustig al ryker uit
julle
> foute uit.

           Jy maak my siek met hierdie gepraat. Jy kan nie meer
            vir die "Nuwe SA" beskuldig dat die witmense nou aan
            die kortste end trek nie, want twaalf jaar na die oorgang
            sal almal vir jou lag.
---------Ou antie, een ding moet jy goed verstaan.   Dis nie lekker om die

land oor te gee aan 'n regering wat duidelik die mas nie opkom nie en 
regstellende aksie wat 'n rassistiese grondslag het [soos al jou argumente

ook!] veroorsaak dat die nuwe regering nog meer ondoeltreffend raak, maar 
aan die einde van die dag het dit die blankes net sterker gemaak, as jy 
bereid is om onder die kombers te kyk.   Die ou regering het van die
blankes 
arbeiders gemaak....mense wat by staatsinstansies werk vir salarisse en 
byvoordele .....mense wat net lewe in afwagting van die lekker pensioen
die 
dag as hy aftree.
     Nou besef die meeste blankes dat hierdie storie verby is.   As jy wil

bestaan, kan jy nie meer vir die staat wag om dit vir jou te doen nie, jy 
sal dit self moet doen.   Die ontstaan van nuwe blanke besighede het met 
duisende persentasiepunte toegeneem en om wat te doen?   Restaurante en 
boekwinkels?   Nee!   Die nuwe reggestelde amptenary het nie 'n clue van
hoe 
om die departemente doeltreffend te bestuur nie en dis waar die blanke 
entrepeneurs inkom.   As hulle nie gekontrakteur word om die werk vir die 
departemente te doen teen 'n moerse prys nie, verskaf hulle die 
infrastruktuur teen opgeblase pryse en die regering hoes.   Die 
belastingbetaler ook en die mooi van die storie is juis dat dit nou die
nuwe 
swart werker in die departemente is wat die meeste van die belasting
betaal 
want die entrepeur skryf sy uitgawes af teen belasting en leef daarom baie

beter as voorheen.

 Hulle is nou in beheer van hulle eieland en is mans genoeg om na hulself
om 
te kyk.
------Moerse, solank hulle ons goedere en dienste koop, het ek vrede 
daarmee.

As jy nie van plakkerskampe hou nie, tough.  Daardie mense was mense wat 
geplak was in die tuislande, het nou net bietjie nader aan fasiliteite kom

plak.  Daardie mense in die plakkerskampe is deel vandie bed wat jou 
apartheidsvarkvoorgangers geskep het. Lê nou daarin.
------As daar ooit 'n bewys was vir my teorie dat 'n gediggiegraad niks
vir 
jou logika doen nie, dan het jy dit nou verwoord!   Het jy al ooit van 
toestromingsbeheer gehoor?   In teorie behoort enige mens wat van die 
platteland stad toe wil beweeg, dit eers kan doen as hy bewys van 'n werk
en 
behuising in sy nuwe gebied het.   Die plakkerskampe waarvan ons praat is 
hoofsaaklik mense wat werkloos is.   Hulle beweeg van 'n werklose
platteland 
na 'n werklose stad toe.....omdat die nuwe regering waarvoor hy gestem
het, 
nie in staat is om werk te skep vir die gewone man nie.
 
 37 Posts in Topic:
Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-24 22:18:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-25 08:59:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 10:53:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-04-25 10:51:05 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 05:18:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-25 15:46:17 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 08:21:58 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-25 14:27:20 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-25 22:16:22 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-26 08:18:11 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-26 09:00:49 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Annette" <a  2006-04-27 07:43:39 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 04:40:27 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:21:02 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 05:37:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 14:55:10 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:26:44 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:02:41 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 08:28:43 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:43:56 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-26 15:09:29 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:27:12 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-26 22:24:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 04:53:13 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-27 14:23:35 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:01:51 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 05:10:47 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-27 08:15:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-04-29 08:55:28 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Otterkop" <  2006-05-03 07:22:34 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Jonas" <fan  2006-04-27 22:31:46 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-28 04:22:36 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:18:08 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:25:45 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:10:19 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-04-30 05:34:55 
Re: Tutu bestempel blankes as ondankbaar ...
"Suidwester" &l  2006-05-02 08:38:11 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button

About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 21:57:06 CST 2008.