Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Reparasies
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 5 of 7 Topic 410 of 492
Post > Topic >>

Re: Reparasies

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 2, 2006 at 07:50 AM

Miskien moet julle publikasie beter navorsing doen?   Daar is groot 
meninngsverskille of daar ooit werklik moord op die Herero's gepleeg is. 
Wat jy nie moet vergeet nie, was dat die Duitsers nie SWA geregeer het 
daardie dae nie en het slegs 'n beskermingsfunksie vervul teenoor die 
plaaslike bevolkings wat hulle beskermingsaanbod aanvaar het.   Die swart 
volkere van die land het dwarsdeur die geskiedenis gedurig baklei en
mekaar 
se goed gesteel en dan het die Duitsers tussenbeide getree om die oorloë
te 
stop....en betrokke geraak.   So ook met gewraakte Hererooorlog waar
hierdie 
'volksmoord' plaasgevind het naby die Waterberge.   Dis egter net 
interressant dat die Herero's wat 'vermoor' was, vandag gereken word om om

en by die twintigduisends te wees en die soldate wat betrokke was by
hierdie 
'moord', minder as 'n honderd!    Dis ook nie dat die slagoffers in 'n
kraal 
vasgekeer en vrekgeskiet is nie, nee, hulle was op die vlug met die
soldate 
op perde agterna.   Nou, enigiemand wat die veld, perdry en oorlog 
ken....dis eenvoudig nie prakties moontlik nie.   Ook baie interessant is 
die feit dat die Hererogetalle in wat vandag Botswana is, direk na die tyd

drasties verhoog het....amper met net soveel as die wat vermoor is!  
Hulle 
spoke dalk, ou antie?
     Maar, om terug te kom by die kompensasie, dis ou nuus.   Die gesanik 
oor die storie deur van die Herero's is al wyd bekend en orals probeer, 
selfs in die Amerikaanse howe.   Die Duitse regering het gatvol geraak vir

al die slegte publisiteit en besluit om verskoning te vra en kompensasie
aan 
te bied.....aan die land en nie aan individuele Herero's nie.   Geen
Herero 
is in staat om kaart en trans****t te bewys vir watter stuk grond sy
familie 
glo besit het nie want dit het nie so daardie tyd gewerk nie.   Grond is 
oorwin in oorloë en definitief nie gekoop nie.   Dit is nou vir die 
Namibiese regering om te besluit hoe om die kompensasie aan te wend wat in

die vorm van ontwikkelingshulp aangebied word.   Die groot protes is nou 
natuurlik uit Herero's wat gedink het hulle gaan elkeen 'n hoop kontant
uit 
die Duitsers uit kry.......nou moet hulle werk daarvoor.
<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1146492868.307347.63240@[EMAIL PROTECTED]

 




 7 Posts in Topic:
Reparasies
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-01 07:14:28 
Re: Reparasies
"Jonas" <fan  2006-05-01 08:26:49 
Re: Reparasies
"Suidwester" &l  2006-05-02 07:52:19 
Re: Reparasies
"Otterkop" <  2006-05-04 08:22:32 
Re: Reparasies
"Suidwester" &l  2006-05-02 07:50:43 
Re: Reparasies
"Jonas" <fan  2006-05-02 21:27:41 
Re: Reparasies
"Otterkop" <  2006-05-04 08:24:11 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 22:16:21 CST 2008.