Talk About Network



Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Meidag 2006
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 412 of 491
Post > Topic >>

Re: Meidag 2006

by "Hessie" <bouwer@[EMAIL PROTECTED] > May 2, 2006 at 05:18 AM

Baba Mung skryf

> Staan op! Verworpes van die w=EAreld
> Staan op! Uit boeie van jul waan
> So magtig dreun die stem van rede
> en 'n nuwe dag breek aan
> Ons boesems buig voor geen geloof meer
> Ons baar geen slawe vir die kerk
> Ons staan nou enig en berade
> Ons gemeenskap maak ons sterk
>
> Skou'-aan-skouer in die suide
> spel ons die toekoms uit
> Die internasionale
> mensdom staan gelyk
> Skou'-aan-skouer in die suide
> spel ons die toekoms uit
> Die internasionale
> mensdom staan gelyk
>
> Nee! Geen messias kan ons ophef
> en geen gerustheid kan ons baat
> Slegs self kan ons die kettings afgooi
> van gierigheid en haat
> Ellende, honger kom tot einde
> die aard?se diewe sal moet vort
> Soldate skaar hul by die stakings
> oorlog ewig opgeskort
>
> Skou'-aan-skouer in die suide
> spel ons die toekoms uit
> Die internasionale
> mensdom staan gelyk
> Skou'-aan-skouer in die suide
> spel ons die toekoms uit
> Die internasionale
> mensdom staan gelyk
>=20
> (Leila Groenewald)




 1 Posts in Topic:
Re: Meidag 2006
"Hessie" <bo  2006-05-02 05:18:10 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Jul 5 5:52:56 CDT 2008.