Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > " I rhink I am ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 1 Topic 417 of 492
Post > Topic >>

" I rhink I am the first " deur ANTJIE KROG

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 4, 2006 at 03:26 PM

"I think I am the first" - Lady Anne op Tafelberg
         Antjie Krog

skilder kan jy dit nie verf sal faal
in die oploop onder watervalle wat rag
van ravyn en klip onder ons
pootstamp en stuif die berg sag
in die mis alles geborge mekaar by naam
gaan
tog gaan hoekom wag
want smal lyk ineens ons grinterige loopgraaf van taal

maar jou voete minsame bergstapper
in tamatiesokke en klimstewels
beweeg rustig van klip tot klip
vir my bysiende o=EB word die newels
draderig ons twee figuurtjies strek langs die hang
waar net wasem fyn veeg tussen rots en wang
vlekkerige heideveld proteas soos rugsakke vo=EBls
waar my hande ook al vat jakker

ritssluitertjies kleur. die klim wis
alles tussen ons uit saam kom die slymspoor
van tong wat die berg verwoord
dunner dun klop my bloedspriet soos ons ho=EBr
klim jou sekure voetstap altyddeur voor my
re=EBn wat skedelnat keel-af gly
uit Platteklipkloof boor
die eerste wind om wat smal setlaar is.
 




 1 Posts in Topic:
" I rhink I am the first " deur ANTJIE KROG
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-04 15:26:13 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:54:02 CST 2008.