by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
>
May 4, 2006 at 09:23 PM
Dit is 'n pragtige huldeblyk.
Daniel Hugo het een seker een van die interessantste stemme wat 'n
omroeper kan h=EA. Ek sal eendag moeite moet doen net om sy vol stem te
beskryf.
Maar, waar sy stem nie werk nie is as hy die deurnagaanbieding op RSG
hanteer - daardeur word mens in die versoeking geplaas om aan die slaap
te val. Bepaald nie die doel van die deurnagdiens nie.