En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie
die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez
hom
soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
beste!
Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James, ens.
Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld,
die
gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
die
Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
haal,
gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
die
puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:1146890751.725509.271920@[EMAIL PROTECTED]
> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
> when the boys came out to play, Georgie ****gie ran away ..."
>
> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>


|