Ek dink ons gee die Crusaders nie genoeg krediet nie. Hulle is die beste
span in S14 en gaan amper 95% seker dit weer wen vanjaar. As hulle die
Bulle so looi, wat gaan met die ander SA spanne wat teen die Bulle verloor
het, gebeur as die Crusaders hulle met woede tref? 'n Ernstige
Crusader-span sal die Bokke looi.
"Annette" <annette@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:FPGdndukXu1sQsPZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@[EMAIL PROTECTED]
> Ek dink, in die lig van Saterdag se vertoning, dat die bulondersteuners
> die
> horings op hul pette moet omdraai sodat dit af hang:))
>
> Eintlik is dit genade - dis al erg genoeg in die gewone kompetisie - ek
> dink
> nie ek het 'n maag vir die slagting wat in 'n halfeindstyd sal gebeur
nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>> En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>> laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein
Gysie
>> die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du
Preez
> hom
>> soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
> beste!
>> Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James,
ens.
>> Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die
wêreld,
> die
>> gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
> die
>> Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
> haal,
>> gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>> spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
> die
>> puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>> "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>> news:1146890751.725509.271920@[EMAIL PROTECTED]
>> > Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens
opgeval:"And
>> > when the boys came out to play, Georgie ****gie ran away ..."
>> >
>> > Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> > Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was
maar
>> > 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> > 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>> >
>>
>>
>
>


|