Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Bloubulle -...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 8 of 10 Topic 420 of 492
Post > Topic >>

Re: Bloubulle - ware kleure

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 8, 2006 at 08:49 AM

Jy maak 'n fout.   Weet jy hoe oud Fourie Du Preez is?   Hy's nou maar 23
en 
speel reeds twee jaar Springbok.   Daar is nie 'n enkele span in SA wat
slim 
rugby speel nie en met 'n ou Butch James op losskakel kan jy nie aanspraak

maak op breinselle nie!   Miskien moet jy beter kyk?   Beide die Sharks en

die Bulle het 33 punte.... en wie het vir wie geklop hierdie jaar?   Jou 
passie is duidelik jou helder denke 10 myl voor!
"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1147020789.946462.251720@[EMAIL PROTECTED]
> Nee wat Suidwester - die scoreboard praat. Die Sharks is bo-aan die
> punteleer - vuilspel en tuisveldvoordeel ten spyt. Natal se rekords in
> die Super 12 spreek vanself.
> Dom rugby is die handelsmerk van die Bloubulle. Soos die ingelse seg: "
> brute force & ignorance..."
> Fourie du Preez het op Pienaar se ouderdom nie eens geweet watter kant
> van die bal is bo nie - hou hom gerus maar dop.
>
 




 10 Posts in Topic:
Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-05 21:45:51 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-07 10:34:35 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Annette" <a  2006-05-08 08:07:26 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:52:24 
Re: Bloubulle - ware kleure
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-08 09:56:07 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Otterkop" <  2006-05-15 07:22:39 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-07 09:53:10 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:49:49 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-08 07:22:22 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-09 08:47:09 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 21:36:41 CST 2008.