Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Bloubulle -...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 5 of 10 Topic 420 of 492
Post > Topic >>

Re: Bloubulle - ware kleure

by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED] > May 8, 2006 at 09:56 AM

Die naweek gekyk?


On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
wrote:

>En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het 
>laasweek nie?   Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein Gysie

>die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez
hom 
>soos 'n beginner!   Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
beste! 
>Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte:   AJ Venter, Butch James, ens.

>Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld,
die 
>gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
die 
>Bokke hulle kan klop nie.   Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
haal, 
>gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>    O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14 
>spanne geklop?   Die Bulle!   Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
die 
>puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
>news:1146890751.725509.271920@[EMAIL PROTECTED]
>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens opgeval:"And
>> when the boys came out to play, Georgie ****gie ran away ..."
>>
>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>> 
>
 




 10 Posts in Topic:
Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-05 21:45:51 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-07 10:34:35 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Annette" <a  2006-05-08 08:07:26 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:52:24 
Re: Bloubulle - ware kleure
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-08 09:56:07 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Otterkop" <  2006-05-15 07:22:39 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-07 09:53:10 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:49:49 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-08 07:22:22 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-09 08:47:09 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:41:23 CST 2008.