Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Bloubulle -...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 9 of 10 Topic 420 of 492
Post > Topic >>

Re: Bloubulle - ware kleure

by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED] > May 8, 2006 at 07:22 AM

Nee Suidwester  - jy maak 'n fout. Butch het vir 'n vollejaar nie aan
rugby deelgeneem nie -so ek weet nie lekker waarom jy op Butch haper
nie.
Hopelik bly my passie hoog - maar aan helder denke ontbreek dit nie.
Die Sharks is bo-aan die puntelys - ongeag hoe jy daarna kyk.
Die Sharks het met 'n spul onbekende spelers begin, en, hulle het saam
met die Cats die slegste skedule gehad. As jy dit in ag neem sal jy
besef hulle het bepaald slimmer rugby gespeel as die res van die SA
spanne wat met "sterre" belaai was. (Vir Pienaar se eerste jaar in die
Super 14 het hy konsekwent beter gespeel as die ander skrumskakels.)
 




 10 Posts in Topic:
Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-05 21:45:51 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-07 10:34:35 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Annette" <a  2006-05-08 08:07:26 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:52:24 
Re: Bloubulle - ware kleure
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-08 09:56:07 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Otterkop" <  2006-05-15 07:22:39 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-07 09:53:10 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:49:49 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-08 07:22:22 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-09 08:47:09 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:36:40 CST 2008.