Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Bloubulle -...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 10 of 10 Topic 420 of 492
Post > Topic >>

Re: Bloubulle - ware kleure

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 9, 2006 at 08:47 AM

Jy is die een wat die Bulle beskuldig van vuil spel...duidelik sien jy nie 
al die Sharks wedstryde nie!   Butch James is węreldberug vir sy vuil
spel. 
Net soos AJ Venter ook.   Moenie maak of die Sharks begin het met
onbekende 
spelers nie.   Sę liewers Dick Muir het sy afrigtingslesse in Pretoria
goed 
geleer en toe koop hy sy swak punte goed.  Tony Brown, Percy Montgomery, 
Ackers, ens.   Almal sleutelspelers in die span.   Praat nou nie eers van 
Campese nie!   Wonderlike, slim strategie, maar 'n gekoopte een
hoofsaaklik. 
Ek het niks daarteen nie, maar jy moet nie met 'n rosige gesiggie van 
genoegdoening teen die seelug staan en vir jouself vertel dis die
Natallers 
wat nou weer self opgestaan het nie...............
"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1147098142.719322.72190@[EMAIL PROTECTED]
> Nee Suidwester  - jy maak 'n fout. Butch het vir 'n vollejaar nie aan
> rugby deelgeneem nie -so ek weet nie lekker waarom jy op Butch haper
> nie.
> Hopelik bly my passie hoog - maar aan helder denke ontbreek dit nie.
> Die Sharks is bo-aan die puntelys - ongeag hoe jy daarna kyk.
> Die Sharks het met 'n spul onbekende spelers begin, en, hulle het saam
> met die Cats die slegste skedule gehad. As jy dit in ag neem sal jy
> besef hulle het bepaald slimmer rugby gespeel as die res van die SA
> spanne wat met "sterre" belaai was. (Vir Pienaar se eerste jaar in die
> Super 14 het hy konsekwent beter gespeel as die ander skrumskakels.)
>
 




 10 Posts in Topic:
Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-05 21:45:51 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-07 10:34:35 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Annette" <a  2006-05-08 08:07:26 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:52:24 
Re: Bloubulle - ware kleure
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-08 09:56:07 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Otterkop" <  2006-05-15 07:22:39 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-07 09:53:10 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-08 08:49:49 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Jonas" <fan  2006-05-08 07:22:22 
Re: Bloubulle - ware kleure
"Suidwester" &l  2006-05-09 08:47:09 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:38:28 CST 2008.