Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Zuma vra ve...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 5 Topic 424 of 492
Post > Topic >>

Re: Zuma vra verskoning

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 10, 2006 at 05:53 AM

Jonas skryf

 Zuma is 'n getroude
> man. Om die waarheid te se, by die laaste telling had hy vyf (5)
> vrouens. So - hy behoort eintlik verskoning te vra vir owerspel.

           In die VSA is daar nou 'n groot jag op 'n Mormoon
           wat nog altyd veelwywery bedryf. Hy is nou op die
           FBI se most wanted lys. Veelwywery is onwettig
           in die VSA en Kanada. In Kanada is daar egter
           stemme wat roep dat mense wat na Kanada
           emigreer, toegelaat moet word om hulle meervuldige
           vrouens offisi=EBel die land in te bring. Op die oomblik
           word een vrou wettig verklaar en die ander net as
           familielede, en dit lei tot die gevolg dat die man
           uiteindelik nie verantwoordelik gehou kan word
           deur die staat vir die vrou en die kinders van so
           'n vrou, as sy nie offisi=EBel sy vrou is nie.
                    Ek neem aan dis wettig in SA om meer as
           een vrou te h=EA in die nuwe grondwet. Het enige
           witmens al ooit van die situasie gebruik gemaak?
           Kan 'n wit ou vervolg word as hy meer as een vrou
           het?
                     En as veelwywery toegelaat word in SA,
           is veelmannery onwettig?

                    Gloudina
 




 5 Posts in Topic:
Zuma vra verskoning
"Jonas" <fan  2006-05-09 20:30:56 
Re: Zuma vra verskoning
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-10 05:53:54 
Re: Zuma vra verskoning
"Suidwester" &l  2006-05-10 15:40:34 
Re: Zuma vra verskoning
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-10 16:51:41 
Re: Zuma vra verskoning
"Jonas" <fan  2006-05-10 19:29:27 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:49:18 CST 2008.