by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
May 10, 2006 at 04:27 PM
On 9 May 2006 07:43:06 -0700, bouwer@[EMAIL PROTECTED]
wrote:
<<> Die feit dat die regter wat die uitspraak gelewer het,
>Zuma se prokureur en die staatsaanklaer almal Afrikaanse
>name het, laat my wonder hoekom mense so kla dat
>Afrikaners uitgesluit word in die Nuwe Suid-Afrika.
>
> Gloudina>>
Goeie punt, mar een wat ongelukkig nie goed sal afgaan by bv. 'n 22
jarige wit man wat eenvoudig gese word om nie eers aansoek te doen om
as vlieenier opgelei te word nie "want jy is wit". (Werklike geval)