Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Zuma voorbl...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 4 of 5 Topic 422 of 492
Post > Topic >>

Re: Zuma voorbladnuus in Globe and Mail

by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED] > May 10, 2006 at 04:49 PM

On 10 May 2006 07:19:27 -0700, bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 wrote:

<<>
>Jonas skryf
>
>> Die waarheid is bloot dit Anti - die swartes vertrou nie swart regters
>> en magistrate nie.
>
>          Kan mens jou eie regter in SA kies. Ek
>          is amper seker jy praat bog.
>
>          Gloudina>>

Allermins.
Jou saak kom op 'n rooster onder beheer van die betrokke hoofregter
van die afdeling.
In Zuma se geval was Van der Merwe derde op die senioriteitslys. Die
ou heel bo-aan sowel as die ou tweede van bo het hulle onttrek omdat
die Zuma-verdediging dalk sou kon se^ hulle het 'n belang by die saak.
In die een geval het Zuma 'n kind verwek by die regter se suster of so
iets. Die ander geval kan ek nie onthou nie.
Die volgende regter op die lys was toe Van der Merwe.
 




 5 Posts in Topic:
Zuma voorbladnuus in Globe and Mail
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-09 07:43:06 
Re: Zuma voorbladnuus in Globe and Mail
"Jonas" <fan  2006-05-10 05:51:44 
Re: Zuma voorbladnuus in Globe and Mail
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-10 07:19:27 
Re: Zuma voorbladnuus in Globe and Mail
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-10 16:49:11 
Re: Zuma voorbladnuus in Globe and Mail
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-10 16:27:34 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:48:45 CST 2008.