by "Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
>
May 10, 2006 at 07:29 PM
Ferdietjiekie. Ja snaaks dat dit nou juis jy is wat die gay-aspek
ophaal.
Veelwywery is teen die wet. Behalwe vir 'n sekere deel van die
bevolking. En, as jy nou nie eens jou laerskool opleiding voltooi het
nie, dan is geheptheid met die onderste gedeelte verstaanbaar.)
Owerspel is nie 'n misdryf nie.