Ek sien hulle beplan 'n Survivor reeks met mededingers
uit Suid-Afrika. Maar hoekom s=EA dit aan die einde "Panama"?
Gaan hulle dit tog in Panama h=EA?
Dis die laaste week van Survivor Panama hier by ons.
Vanaand is daar een program, en dan sluit dit glo af op
Sondag. ( Daar is nou vier mededingers oor.)
Kry julle ook die reeks op datum. Of sien julle nog
die vorige een?
Ek kyk gewoonlik nie die soort TV programme nie.
Maar Survivor is vir ons nogal interessant en ek mis dit nie
maklik nie.
Gloudina