Ja en toe eindig die bulle bo in SA en gaan deur semi toe. Jonas,
jammer maat , ons verbeelding was toe beter as julle sin.
"Ferdi Greyling" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
news:4cut52l8dl80prvgdcsr1um95t5pa2foam@[EMAIL PROTECTED]
>
> Die naweek gekyk?
>
>
> On Sun, 7 May 2006 10:34:35 -0000, "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED]
>
> wrote:
>
>>En is jy nie nog steeds suurgat oor die Bulle julle gatte getrap het
>>laasweek nie? Julle manne het opgedraf met die idee dat bv. klein
Gysie
>>die 'beste skrumskael in die wêreld is', en toe laat lyk Fourie du Preez
>>hom
>>soos 'n beginner! Vier drieë in die eerste helfte teen die moerse!
>>beste!
>>Sharks span wat berug is vir sy vuilgatte: AJ Venter, Butch James,
ens.
>>Die Bulle het gemiddeld vertoon teen die beste streekspan in die wêreld,
>>die
>>gee ek toe, maar as die Crusader's ernstig raak om te wen, sal nie eers
>>die
>>Bokke hulle kan klop nie. Enige S14 span van SA wat die semi's gaan
>>haal,
>>gaan net om 'n plek vol te staan en te verloor.
>> O, en 'so by the way', watter SA span het AL die ander SA Super 14
>>spanne geklop? Die Bulle! Maak nie saak dat die Sharks dalk hoër op
>>die
>>puntelys eindig nie, hy het pateties vertoon teen die Bulle....
>>"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>>news:1146890751.725509.271920@[EMAIL PROTECTED]
>>> Die ou Engelse kleuter-gediggie het gisteraand my weereens
opgeval:"And
>>> when the boys came out to play, Georgie ****gie ran away ..."
>>>
>>> Die flagrante vuilspel wat die Sharks vroeg in hulle wedstryd met die
>>> Bloubulle ontwrig het, het toe nie gisteraand gewerk nie. Dit was maar
>>> 'n patetiese vertoning van die span wat die top-RSA span in die Super
>>> 14. Stampkar, verbeeldinglose rugby.
>>>
>>


|