Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Bulle kraai...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 2 Topic 429 of 492
Post > Topic >>

Re: Bulle kraai koning

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 15, 2006 at 07:36 AM

Ja,ag eintlik is die Bulle die enigste span in SA wat al die ander SA
spanne 
kon klop, soms wreed soos teen die Sharks maar dan weer het die spul Haaie

dan ook begin velle verkoop voor die bokke eers geskiet was?   Leer tog
nou 
een ding, die wedstryd is nie verby tot die eindfluitjie geblaas het nie.
    Wat iemand soos De Wet Barry nog in die Stormers soek, is 'n groot
vraag 
en om hom dan weer nog vir die Bokke nader te hark?!   Lyk my Jake wil nie

wen nie!   Maar hy glo mos verdediging wen die WB en so sal hy met sy 
patroontjierugby ook rustig ondergaan.....

Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1147579615.391239.108530@[EMAIL PROTECTED]
> Naelskraap - maar nou gaan die Bulle Suid-Afrika verteenwoordig in die
> semis.
> Ek hoop net hulle sal hulle land met dieselfde passie en vennyn in
> Christchurch kan verteenwoordig as teen hul plaaslike opponente.
>
> (Maar ek is seker dat Hansie Cronje se spook die Stormers omgekoop het.
> Ek weet net nie of dieselfde spook vir Jake White bygekom het om soveel
> Stormer spelers in sy groep in te sluit nie. Die Stormers se spel is 'n
> klad op SA rugby se naam.)
>
 




 2 Posts in Topic:
Bulle kraai koning
"Jonas" <fan  2006-05-13 21:06:55 
Re: Bulle kraai koning
"Suidwester" &l  2006-05-15 07:36:52 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 22:11:02 CST 2008.