by Ferdi Greyling <me@[EMAIL PROTECTED]
>
May 15, 2006 at 02:24 PM
My fok, is dit nog steeds "Jonas" wat hier pos.
Kon hy nog nie 'n ambassade kry wat sy immigrasie-vorm wou aanvaar
nie!
On Mon, 15 May 2006 07:14:29 +0200, "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED]
>
wrote:
>indien hy daar was was hy beslis 'n K6
>
>"Jonas" <fanagalog@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
>news:1147314807.972145.34710@[EMAIL PROTECTED]
>> En Ferdietjiekie. Jy het nooit apartheid ondersteun nie. Jy't seker in
>> koekoekland grootgeword? Jy was seker een van die befaamde
>> dienspligontduikers gewees. Of, het jy die "lig" gesien toe jou
>> ANC-meesters die kitaar begin slaan het?
>>
>> Stella, glo ek, was soos die res van haar kollegas - korrup in merg en
>> been.
>>
>