by bouwer@[EMAIL PROTECTED]
May 18, 2006 at 05:17 AM
Suidwester schrieb:
> Ek vind dit skreeusnaaks dat die Anti [wat altyd so gekak en gekou het
oor
> engels op hierdie ng] nou lekker sit en saamgesels op
engels.....verveeld,
> ou dier?
Ons sit en kruispos natuurlik. Maar ja, ons almal
het maar dubbele standaarde. Ons was so teen
daardie Switser wat so gekruispos sit, en hier
doen ek dieselfde. Maar dit is darem in die familie.
Dit gaan oor SA dinge. Of selfs oor jou geliefde
Namibi=EB.
Tant Hessie van die Nossob