Ferdi Greyling schrieb:
> Ek het nie geld vir uiteet nie, maar wil jou net daarop wys dat jy jou
> korrekte, ongekodeerde e-pos-adres in die pos het. verander dit anders
> gaan jy 'n paar honderd spam-posse kry... daagliks.
Ja, ek sal dit moet verander. Ek pos nou op
Google, en ek is bang ek upset the apple cart
as ek iets verander. Maar ek kan probeer.
Ek wonder nog altyd hoekom die alt.
languages.afrikaans se taal Duits is.
Boaan waar ek nou tik, s=EA dit die volgende:
"Wenn Sie in dieser Gruppe Nachrichten posten,
ist Ihre E-Mail-Adresse f=FCr jeden im Internet
sichtbar." Beteken dit nie dat ek moet aanneem
dat my regte eposadres sal verskyn, en ek dit
nie kan verander nie?
Gloudina


|