On 18 May 2006 05:23:31 -0700, bouwer@[EMAIL PROTECTED]
wrote:
<<>Ferdi Greyling schrieb:
>
>> Ek het nie geld vir uiteet nie, maar wil jou net daarop wys dat jy jou
>> korrekte, ongekodeerde e-pos-adres in die pos het. verander dit anders
>> gaan jy 'n paar honderd spam-posse kry... daagliks.
>
> Ja, ek sal dit moet verander. Ek pos nou op
> Google, en ek is bang ek upset the apple cart
> as ek iets verander. Maar ek kan probeer.
> Ek wonder nog altyd hoekom die alt.
> languages.afrikaans se taal Duits is.
> Boaan waar ek nou tik, sê dit die volgende:
> "Wenn Sie in dieser Gruppe Nachrichten posten,
> ist Ihre E-Mail-Adresse für jeden im Internet
> sichtbar." Beteken dit nie dat ek moet aanneem
> dat my regte eposadres sal verskyn, en ek dit
> nie kan verander nie?
>
> Gloudina>>
Weet nie. Ek vind Google se NG-hantering lomp - soos enige web brower
based-aanbieding. Ek gebruik eerder Agent.
My common sense se egter jy sal jou e-pos heel waarskynlik kan
verander soos jy wil?


|