Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Die storie ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 3 Topic 432 of 492
Post > Topic >>

Re: Die storie van die kruispos

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 19, 2006 at 12:07 PM

Dankie, Hessie, dat jy die moeite gedoen het om my te antwoord.

Nee, ek verstaan dit beslis nie beter as jy nie, inteendeel...  Ek weet
BAIE 
van IT tegnologie af  (****grammeer selfs in Visual dBase) - selfgeleer! - 
maar nuusgroepe is vir my nog NUUS! NUUT!

Ek is nie seker dat ek jou verduideliking heeltemal gevolg het nie.  Lees 
die ander groepe binne soc.culture.south-africa outomaties wat ons hier
pos 
(my gevoel sê nee), of moet mens dit doelbewus so pos dat die ander ook
kan 
lees (my gevoel sê vir my ja).  Hoe doen mens laasgenoemde?

Torreke

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1147952444.347932.211690@[EMAIL PROTECTED]
> Torreke, ek is amper seker jy verstaan "die storie van die
> kruispos" beter as ek, maar ek antwoord jou nogtans. Jy
> het daardie vraag gevra op 'n string wat na drie nuusgroepe
> kruispos. Dus die klompie wat net soc.culture.south-africa
> lees, lees dit op hulle Engelse nuusgroep. ( Die boodskap
> is oorspronklik begin deur een van hulle groep, maar die
> ou het gekruispos na soc.culture.south-africa afrikaans
> omdat hy met Afrikaners wou praat.)  Ek pos hierdie antwoord
> nou op alt.languages.afrikaans, maar kruispos dit ook na
> soc.culture.south-africa.afrikaans. Hopelik sal die gesprek
> wat volg, net in Afrikaans plaasvind. Maar op die ander
> string, wat ook na die Engelse nuusgroep pos, sal jy
> heelwaarskynlik antwoorde in Engels kry, want 'n hele
> klompie van hulle lyk my ken Afrikaans baie goed.
>
>        Gloudina
>
 




 3 Posts in Topic:
Die storie van die kruispos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-18 04:40:44 
Re: Die storie van die kruispos
"Torreke" <m  2006-05-19 12:07:06 
Re: Die storie van die kruispos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-19 04:32:53 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:45:23 CST 2008.