Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: Die storie ...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 3 of 3 Topic 432 of 492
Post > Topic >>

Re: Die storie van die kruispos

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 19, 2006 at 04:32 AM

Torreke skryf

> Ek is nie seker dat ek jou verduideliking heeltemal gevolg het nie. 
Lees
> die ander groepe binne soc.culture.south-africa outomaties wat ons hier
p=
os
> (my gevoel s=EA nee), of moet mens dit doelbewus so pos dat die ander
ook=
 kan
> lees (my gevoel s=EA vir my ja).  Hoe doen mens laasgenoemde?

         Dit hang alles af van na watter nuusgroep ( een) jy wil
         pos, en of jy ander nuusgroepe wil insluit. Watter nuusgroep-
         leser gebruik jy? Ek sit nou op Google.  Hierdie string het
         ek oorspronklik op beide alt.languages.afrikaans en
         soc.culture.south-africa.afrikaans gepos,  en ek kan dit
         sien hierbo. Ek is op die oomblik in alt.languages.afrikaans.
         As ek nou na soc.culture.... gaan, sal ek dit daar ook sien.
         As ek wou gehad het dat die klomp Engelse op
         soc.culture.south-africa dit moes lees, moes ek oorspronklik
         dit bygevoeg het by die oorspronklike pos se instruksies.
         Dis nogal opmerklik hoe 'n intense gesprek mens kan
         begin voer sodra jy die klompie Engelse in soc.culture.
         south-africa intrek in die gesprek in.
                 Wat vir my die snaakste is, is dat die alt.languages.
         afrikaans nuusgroep in Duits is.  Daarom s=EA dit vir my
         hierbo "Mehrere Gruppen durch Kommas trennen."
         As ek dus wil h=EA dat hierdie pos van nou af ook na die
         Engelse nuusgroep moet gaan, dan sal ek 'n komma
         moet sit na die twee nuusgroepe wat alreeds gemeld word,
         en dan moet ek soc.culture.south-africa byvoeg, en dan
         sal dit outomaties ook op hulle nuusgroep verskyn, al
         het hulle nie ons Afrikaanse nuusgroepe op hulle nuus-
         lesers ingestel nie. Maar ek is seker jy verstaan egter
         al hierdie goed.

          Gloudina
 




 3 Posts in Topic:
Die storie van die kruispos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-18 04:40:44 
Re: Die storie van die kruispos
"Torreke" <m  2006-05-19 12:07:06 
Re: Die storie van die kruispos
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-19 04:32:53 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:54:56 CST 2008.