Talk About Network

Google

Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password

Education > Languages Afrikaans > " 'n Klub so re...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 52 Topic 435 of 491
Post > Topic >>

" 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 19, 2006 at 07:55 AM

Beeld-forum: 'n Klub so reg uit apartheidstyd
May 19 2006 12:16:10:217AM  - (SA)
 Ferdi Greyling

Die omstrede Native Club wat glo deur 'n aantal swart intellektuele
gestig is, is deesdae op baie plekke 'n gewilde besprekingspunt. Met
reg, want dit is 'n soort illustrasie van hoe die huidige swart
establishment deur goedkoop nasionalisme van die nie-rassige koers
afgetrek kan word wat hy in 1994 ingeslaan het.

Vir baie sogenaamde wit Suid-Afrikaners wat in die apartheidstyd
grootgeword het, is dit seker ook 'n skielike besoek van 'n ou
rassespook wat hulle gehoop het in 1994 begrawe is.

In di=E9 stadium lyk dit asof die Native Club ietwat van 'n geheime
soort organisasie is (iets klink bekend) en dit lyk ook asof dit 'n
versameling van intellektuele na aan die politieke mag van die dag is
(die bekende klanke raak al hoe harder).

Volgens berigte het die klub se lede onlangs vergader en het hulle
onder meer 'n besprekingsdokument onder o=EB gehad (glo opgestel deur
een van hulle) oor hoe dosente by die land se universiteite swarter
gemaak kan word.

Een voorstel was volgens berigte in 'n Sondagkoerant dat ras die
belangrikste kriterium vir sulke aanstellings moet word. Nie kennis,
kwalifikasies of vaardighede nie. Daar is ook geskryf die klub laat nie
wit lede toe nie. Daar was glo krapperigheid oor bruin en Indi=EBr-lede
ook, maar wit is beslis uit.

En dan die ontstellende een: die klub is volgens berigte glo deur die
presidensie gefinansier. Met die skryf van die rubriek het pres. Thabo
Mbeki nog nie geantwoord op vrae deur die DA of dit wel die geval is
nie.

'n Mens hoop dit is nie. As dit waar is, sal dit 'n ernstige
terugslag vir nie-rassigheid wees en beslis lyk na 'n ontstellende
stap terug na die tye van rassediskriminasie waaruit die land in 1994
ontsnap het.

As die presidensie dit nie gefinansier het nie, sal die Native Club se
samekoms op rassevoorkeur regtens bloot 'n vrywillige samekoms van
mense wees, buite die openbare terrein, en as sulks sal dit nie teen
die Grondwet indruis nie.

Maar dit is nie al wat daar aan politieke en sosiale ontwikkelinge is
nie. Sulke dinge gaan ook oor rolmodelle en voorbeelde wat op die
samelewing afsmeer. S=F3 'n klub - as dit inderdaad een van
intellektuele en mense in mag is - sal die toon aangee.

Voeg daarby reeds bestaande organisasies soos die Black Lawyers
Association (BLA) en 'n patroon kom na vore. Die BLA se grondwet is
nie-rassig, maar die naam s=EA nogal duidelike dinge oor voorkeur.

Wat sal 'n realistiese teenreaksie wees? Dit is sekerlik nie te
vergesog dat die wit gemeenskap in reaksie op sulke goed sy
skuldgevoelens oor apartheid verder gaan afskud nie (die jong geslag
het niks eers om af te skud nie) en met 'n sekere mate van woede gaan
reageer nie.

Dan sal ons dalk iets soos 'n "Voortrekker-klub" kry waar wit
Afrikaanse intellektuele sake van die dag bespreek. Jammer, net wittes
toegelaat. En 'n Klub vir Wit Prokureurs. Die Grondwet is nie-rassig,
maar die naam s=EA alles.

Dalk ook 'n Settlers Club, 'n San-klub, 'n Indian Club en wat
nog.

Dan raak die gewoontes van die samelewing weer ras-gedrewe. D=EDt kan
oor tyd daartoe lei dat die samelewing eendag wakker word en agterkom
wat die Grondwet bepaal, is nie soos hy dinge organiseer nie. En dat
'n wetlike omskrywing van ras nodig is.

D=E1n kan dit 'n kwessie van tyd wees voor die Grondwet verander word
om di=E9 samelewing gedienstig te wees en sal ons dinge teruggerol het
tot die 1960's. Ons sal effektief weer apartheid h=EA en dit is
moeilik om te probeer dink waartoe dit alles sal kan lei.

Ouers moet voorbeelde vir hul kinders wees. As die ouers steel, is die
kans goed die kinders gaan nie iets verkeerd met misdaad sien nie.

Die intellektuele en magshebbers in 'n land is voorbeelde vir die
samelewing. Hul invloed op gedragspatrone is subtiel, maar kragtig.
Nelson Mandela het dit verstaan.

Daarom was hy so nougeset nie-rassig in sy belangrike ampstermyn as
president.

As die gerugte oor die Native Club waar is, kan 'n mens maar net die
kop skud oor hoe sulke slim mense wat apartheid waarskynlik eerstehands
ervaar het, so kan terugverlang na apartheid.

En kan jy begin bekommerd raak oor die aanslag op die nie-rassige basis
van ons demokrasie. Want 'n aanslag sal dit wees.
 
 52 Posts in Topic:
" 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-19 07:55:51 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-21 19:51:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-22 07:45:31 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-22 10:34:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-22 10:27:01 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:34:35 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-23 07:50:20 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 11:06:32 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-23 11:26:50 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:20:12 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:18:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 12:05:36 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 12:21:50 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 14:10:07 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 14:05:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-29 07:54:05 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:24:42 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-23 07:06:38 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 11:07:26 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-22 17:33:16 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:35:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-25 08:06:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-25 14:13:22 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-26 06:06:22 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-22 16:15:42 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 12:26:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 14:11:18 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 14:03:37 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-22 21:05:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 05:09:13 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:05:39 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Jonas" <fan  2006-05-23 07:55:23 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 08:26:53 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 12:11:00 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-24 13:03:26 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:37:45 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-25 06:47:55 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-25 07:44:30 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 11:21:11 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 12:15:21 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 13:28:43 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 14:13:57 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 16:03:14 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-29 16:16:54 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-29 17:21:03 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-30 07:16:07 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-30 07:29:39 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:01:57 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:02:55 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-30 10:00:09 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Otterkop" <  2006-05-24 12:17:08 
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
"Suidwester" &l  2006-05-24 14:07:59 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button

About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sun Jul 6 14:59:10 CDT 2008.