Katryn skryf
=2E Miskien is dit die motief
> > agter Katryn se beskuldiging.
>
> Dit was, ja.
> Die woord "rassis" bly maar vir my 'n uiters oppervlakkige, vaag en
> polities gelaaide woord. Ek heg persoonlik nie baie waarde daaraan
> nie.
Die vraag bly dus, hoekom gebruik jy dit so gereeld
as 'n wapen.
Die ander vraag is ook: is alles op die oomblik in
SA ook nog nie, in die o=EB van veral wit Suid-Afrikaners,
maar nog 'n kwessie van swart en wit nie. Antjie Krog
het onlangs dieselfde opinie gelug, toe sy verklaar het
dat SA wittes nog altyd in die kaffer-matrix gevang is.
Net soos 'n hele klomp westerlinge nog altyd in die
Christelike kultuur matrix gevang is, selfs al sal hulle
hewig ontken dat hulle Christene is.
Gloudina


|