Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Rugby en die Va...
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 11 Topic 438 of 492
Post > Topic >>

Rugby en die Valke

by "Suidwester" <stahlsb@[EMAIL PROTECTED] > May 22, 2006 at 07:55 AM

Ou Jonas, ek hoop jy lees dié.   Die Sharks gaan laai hulle Wildebeeste vir

die eindstryd teen die Valke met 'n paar van sy springbokke en skiet 
hulleself in die voet.   Eerstens was dit moer onregverdig teenoor die 
spelers wat hulle ge-'lig' het ter wille van 'Trippe-trappe-toontjies' 
Russel en sy maters uit die S14.   Hierdie manne speel die hele seisoen
vir 
die 'Beeste en word dan op die groot hoogtepunt uitgelaat?   Tweedens het 
hulle dié Bokke geen guns gedoen nie, want net so 'useless' as wat Russel,

Bobo en sy maters in die groot geselskap is, net so oneffektief is hulle
in 
die Vodacom.   Brent Russel die beste agterspeler in SA soos baie van die 
Haaie reken?   Hy's bloot 'n goeie kleintjie wat draaie kan hol, maar dit
is 
dit.
     Die Valke het die regte ding gedoen.   Die span behou en die span het

gewen.   Hierdie ding het vir my 'n mooi demonstrasie gegee van presies
wat 
fout is in SA rugby.   Individualisme.......in 'n spans****t.
 




 11 Posts in Topic:
Rugby en die Valke
"Suidwester" &l  2006-05-22 07:55:19 
Re: Rugby en die Valke
"Otterkop" <  2006-05-22 11:18:34 
Re: Rugby en die Valke
"Jonas" <fan  2006-05-22 02:42:13 
Re: Rugby en die Valke
"Suidwester" &l  2006-05-22 14:48:47 
Re: Rugby en die Valke
"Otterkop" <  2006-05-23 07:17:29 
Re: Rugby en die Valke
"Otterkop" <  2006-05-23 07:13:38 
Re: Rugby en die Valke
"Jonas" <fan  2006-05-23 07:48:51 
Re: Rugby en die Valke
"Suidwester" &l  2006-05-24 10:45:00 
Re: Rugby en die Valke
"Jonas" <fan  2006-05-25 08:01:43 
Re: Rugby en die Valke
"Otterkop" <  2006-05-26 07:13:07 
Re: Rugby en die Valke
"Suidwester" &l  2006-05-26 10:16:30 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:57:24 CST 2008.