Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 4 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Otterkop" <Otterkop@[EMAIL PROTECTED] > May 22, 2006 at 02:35 PM

EK het so na 10 reels ophou lees, jy leef duidelik in jou eie wereld ou Tor
GLO jy die stront wat jy kwytraak. Dink jy die swartes het jou denke ?
Jy kan nog steeds nice wees met alle mense, maar donner moet
nie jou kop in hul gatte opdruk nie. Jy klink eerder minderwaardig teenoor

jou swart gode

As hulle jou eendag kaap of by jou huis inbreek en julle aanrand gaan
hulle
nie die ring om jou nek soek nie , hulle gaan jou hard moer en 10 teen 1
nog
skiet ook, maak nie saak of jy die "verligte" tor om die kers is nie




"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:e4s49b$lno$1@[EMAIL PROTECTED]
> Hi Katryn en Hessie
>
> Julle raak nou heetemal te filosofies en intellektueel vir my.  Komende 
> van
> iemand
> met filosofie 3 agter sy naam (jare gelede verwerf) en 'n ouboet wat
> proffie in filosofie is, sê dit baie.  Maar by al my agting vir my
broer, 
> sy hoë
> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet, dink ek my ouboet
is
> so bietjie uit voeling met elke dag se harde werklikheid.
>
> Ek dink baie meer "nuts and bolts" oor die dinge! (soos ek al vir my 
> ouboet
> gesê het "Ek praat nie bloot versoening nie, ek lééf dit") - en bou so
> bietjie op my sielkunde 1 kennis (net genoeg om gevaarlik te wees) en
eie
> ervaring van menslike gedrag.
>
> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en swart
> dink, het ek geen twyfel oor nie.  Maar dit is omdat ons nog steeds in 
> terme
> van wit en swart praat.  'n Mens se denkpatroon volg jou manier van
praat 
> en
> jou manier van praat jou denkpatroon.  Die Bybel sê ook dat mens se
gedrag
> moet verander deurdat jou denke vernuwe word.  'n Mens moet konsekwent 
> ophou
> praat in terme van wit en swart, K...f...r, etc.  Dan begin jou denke
jou
> spraak volg, etc.  Ek onthou goed watter groot brug dit vir my was om
oor 
> te
> steek toe ek vir die eerste keer 'n ouer swart man as "Oom" aangespreek 
> het;
> vandag kan ek nie verstaan hoekom dit ooit vir my 'n probleem was nie;
> trouens ek is diep skaam dat ek mense van kleur met minder respek
behandel
> het as wit mense, ouer swart mense as kind gejy en -jou en op die
voornaam
> genoem het, ens.; ek onthou met skaamte hoeveel keer ouer swart mense my

> op
> 'n mooi manier gevra het waarom ek hulle nie met dieselfde respek as
ouer
> witmense behandel nie?  Vir my kinders is dit beslis nie 'n probleem nie
> want ek leer hulle van die
> begin af om alle mense eenders te sien en te behandel.  Maar 'n mens kan

> nie
> uit jou emosionele rassisme uitkom as jy om 'n wit braaivleisvuur of
hier 
> op
> 'n NG steeds van "K...f...r" praat en andersins na hulle as
minderwaardig,
> dom, minder bekwaam, etc. verwys of oor hulle grappies maak nie.
>
> 'n Ander faktor is blootstelling aan mense van 'n ander ras.  Ek werk
vir
> baie jare tussen swart mense.  Ek het al in PW se dae apartheid/rassisme
> intellektueel agter my gesit, maar toe het ek nog in 'n hoofsaaklik wit
> omgewing gewerk.  Emosioneel was dit 'n ander saak om van rassisme
ontslae
> te raak.  Dit vat laaaaaaang en naby blootstelling aan mense van 'n
ander
> ras, gekoppel aan die regte houding, voordat jy emosioneel rassisme
agter
> jou sit.  Dit beteken nie dat jy nie meer die ander velkleur, hare of
> gelaatstrekke raaksien nie, maar dat dit geen bloue duit meer verskil
maak
> nie - dat jy die ander mens ongeag sy ras, taal, geslag geloof as net
nog 
> 'n
> medemens aanvaar en behandel.  Ek onthou watter emosionele "canyon" ek 
> moes
> oorsteek toe ek vir die eerste keer teruggestaan het om 'n swart vrou
toe 
> te
> laat om eerste te stap.  Vandag kan ek nie verstaan dat ek ooit 'n 
> probleem
> gehad het om swart vrouens met dieselfde respek te behandel as wit
vrouens
> nie.   Maar 'n mens kan nie uit die rassisme uitkom as jy
> steeds van 'n "m..d" of "a..a" praat en 'n swart vrou derhalwe met jou
> woorde tot minderwaardige vrou afbreek en
> gevolglik só oor haar dink nie.
>
> Dit is vir my bitter jammer dat die ANC wat geveg het teen rassisme nie 
> kan
> insien dat hulle beleidsrigtings om sg. die onregte van die verlede reg
te
> stel, in werklikheid rassisme ad infinitum perpetueer nie.  Hoe hard
hulle
> ookal teen apartheid geveg het en bly veg, Verwoerd regeer hulle steeds
> vanuit die graf - want hy regeer hulle denke!   Dit is interresant dat 
> hulle
> nou besig is om 'n swart "Broederbond" te stig.  Die aanvanklike idee
was
> dat net swart Afrikane as lede welkom sou wees; na druk is teesinnig
> toegegee dat Kleurlinge en Indiërs ook lede mag word, maar wittes - Hayi
> kona!
>
> Daar is net een manier waarop rassisme in die lang termyn ooit uitgeroei

> sal
> word, d.i. as enige verwysing na ras
> eenvoudig taboe is! (behalwe waar daar na iemand gesoek word en 'n
> beskrywing dus noodskaaklik is) - as elke individu alleen op sy 
> persoonlike,
> inherente
> eienskappe, vermoëns, kwalifikasies, ervaring, etc. beoordeel word en 
> basta
> met enigiets anders.
>
> Torreke
>
> "Katryn" <streepmuis@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message
> news:ab9v62pap2a1cn0fmjvosjhgsgq7a6o920@[EMAIL PROTECTED]
>> bouwer@[EMAIL PROTECTED]
 skryf:
>>
>>> William Blake se Golgonooza is
>>> omtrent dieselfde konsep.
>>
>> Nogsteeds interessant, maar nie dieselfde as Dawkins se meme nie.
>> Eugéne Marais daarteen het  in sy Siel van die Wit Mier, baie naby
>> gekom aan die moderne meem teorie van Dawkins.
>>
>>
>
>
>
>
>
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 21:35:47 CST 2008.