Torreke skryf
'n ouboet wat
> proffie in filosofie is, sy
> ho=EB
> geleerdheid en kennis wat w=EAreldwye erkenning geniet
Ek kan nie verwag dat jy jou broer se naam hier bekend
sal maak nie. Maar kan jy byvoorbeeld sy veld noem,
en van dit waaroor hy navors en skryf, sonder om sy
naam spesifiek te noem?
Gloudina