Talk About Network



Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 1 of 2 Topic 440 of 491
Post > Topic >>

Re: 3768

by bouwer@[EMAIL PROTECTED] May 22, 2006 at 02:36 PM

Torreke skryf

> Dat meeste wit en swart Suid-Afrikaners steeds in terme van wit en swart
> dink, het ek geen twyfel oor nie.  Maar dit is omdat ons nog steeds in
te=
rme
> van wit en swart praat.  'n Mens se denkpatroon volg jou manier van
praat=
 en
> jou manier van praat jou denkpatroon.  Die Bybel s=EA ook dat mens se
ged=
rag
> moet verander deurdat jou denke vernuwe word.

              Ja, ek dink jy is reg wanneer jy s=EA dat beide wit
              EN SWART  mense in SA nog altyd in die wit/
              swart matriks gevang is, hoofsaaklik as gevolg
              van hulle spraak en denkpatrone. Ek vertel vandag
              vir my man jou observasie oor hoe moeilik dit vir
              jou gewees het om vir die swart man "oom" te
              s=EA. My man s=EA toe "maar hy hoef vir NIEMAND
              "oom" te noem nie."  Dit wil s=EA, die feit dat jy
              vir jare deur jou kultuurmatriks gedwing is om
              mense wat nie aan  jou verwant was nie, as
              "oom"  aan te spreek, was natuurlik ook deel
              van 'n kulturele dwingelandy. Ek kom uit die
              Noord-Kaap oorspronklik, waar mense nie vir
              ouerige vroue "tannie" noem nie, en ek onthou
              hoe dit my geirreteer het as iemand my later
              in my lewe "tannie" genoem het. (In die
              Noordkaap het ons van "anties" gepraat.)

              Gloudina




 2 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-22 14:36:10 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:46:39 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Sat Jul 5 6:10:35 CDT 2008.