Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 2 Topic 439 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 23, 2006 at 07:41 AM

Filosofie-geskiedenis en Logika.  As hy begin praat en uitwys hoe dinge wat

ons as vanselfsprekend Christelike, Calvinisties, ens. aanvaar, eintlik
uit 
buite-Bybelse antieke en middeleeuse filosofie kom, s**** jy na jou asem. 
Partykeers dink ek hy oordryf, maar dat hy een van slegs 'n paar mense in 
die wêreld is wat die moeite gedoen het om werklik na die filosofiese 
agtergrond te gaan soek van baie goed wat ons as vanselfsprekend aanvaar,
is 
seker.  Hy het sy D in Nederland gedoen, het sedertdien baie ure in baie 
biblioteke in Europa, ook in die eertydse Oos-Blok lande deurgebring. 
Uitnodigings as gasdosent aan verskeie Wes- en Oos-Europese Universiteite
en 
uitnodiging om vir 6 maande as gasdosent aan 'n Universiteit in die Verre 
Ooste te doseer, dink ek, getuig oor die erkenning vir sy werk.

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1148333124.914970.114900@[EMAIL PROTECTED]
 skryf

   'n ouboet wat
> proffie in filosofie is, sy
> hoë
> geleerdheid en kennis wat wêreldwye erkenning geniet

            Ek kan nie verwag dat jy jou broer se naam hier bekend
            sal maak nie. Maar kan jy  byvoorbeeld sy veld noem,
            en van dit waaroor hy navors en skryf, sonder om sy
            naam spesifiek te noem?

              Gloudina
 




 2 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-22 14:25:24 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:41:21 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:00:13 CST 2008.