Torreke skryf
> Verskoon my onkunde!
>
> Maar ek het jou verwysing na Pierre Teilhard de
> Chardin in 'n vroe=EBre pos in gedagte gehad.
>
> As my geheue my nie parte speel nie, is/was hy 'n filosoof, nie waar
nie?
Hy was 'n Katolieke priester, maar ook 'n
w=EAreldberoemde paleontoloog, wat baie
in Sjina gewerk het, maar tweekeer Suid-
Afrika besoek het om sites te besoek
waar hulle vondse gemaak het van pre-
historiese belang. Die Vatikaan het in
die laat veertigerjare 'n ban op sy teo-
logiese werke geplaas. Lees van sy
werk, dit is die moeite werd.
Gloudina