Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 2 of 2 Topic 442 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by "Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED] > May 23, 2006 at 04:13 PM

Dankie, Hessie.  Ek het dus die klokkie hoor lui, maar nie so mooi geweet 
waar die belletjie hang nie.

Is darem al 'n lang ruk uit die akademiese omgewing uit.  Nie dat dit 'n 
verskoning is nie.

<bouwer@[EMAIL PROTECTED]
> wrote in message 
news:1148386809.798354.274730@[EMAIL PROTECTED]
 skryf

> Verskoon my onkunde!
>
> Maar ek het jou verwysing na Pierre Teilhard de
> Chardin in 'n vroeëre pos in gedagte gehad.
>
> As my geheue my nie parte speel nie, is/was hy 'n filosoof, nie waar
nie?

              Hy was 'n Katolieke priester, maar ook 'n
              wêreldberoemde paleontoloog, wat baie
              in Sjina gewerk het, maar tweekeer Suid-
              Afrika besoek het om sites te besoek
              waar hulle vondse gemaak het van pre-
              historiese belang. Die Vatikaan het in
              die laat veertigerjare 'n ban op sy teo-
              logiese werke geplaas. Lees van sy
              werk, dit is die moeite werd.

              Gloudina
 




 2 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-23 05:20:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 16:13:24 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 19:44:05 CST 2008.