Torreke skryf
> Filosofie-geskiedenis en Logika. As hy begin praat en uitwys hoe dinge
wat
> ons as vanselfsprekend Christelike, Calvinisties, ens. aanvaar, eintlik
uit
> buite-Bybelse antieke en middeleeuse filosofie kom, s**** jy na jou asem.
Ek wens jy wil meer uitwei oor wat hy skryf. Dis 'n
geweldige belangrike onderwerp. Meeste Christene
besef nie hoe onder die invloed hulle is van amper
paganistiese denke is, wat niks met die leer van
Christus te doen het nie. Dis hoekom William
Blake die Griekse invloed op wat Christendom
glo, so verwens het.
Gloudina