Talk About Network

Google


Register and Login
Nick
Password
Register create new account Sign up is FREE and you can post replies, new topics, bookmark posts and more!
Recover lost password


Education > Languages Afrikaans > Re: 3768
Latest [ Topics | Posts ] Archive Post A New Topic Post a Reply
<< Topic < Post Post 7 of 37 Topic 437 of 492
Post > Topic >>

Re: 3768

by Katryn <streepmuis@[EMAIL PROTECTED] > May 23, 2006 at 11:00 AM

"Torreke" <me@[EMAIL PROTECTED]
> skryf:


>Ou Otterkop, glo dit of laat staan, maar ek klim met dieselfde vurigheid 
>onder
>swart rassisme as onder wit rassisme in!  Ek het al die ANC onder
dieselfde
>skuilnaam fel in die openbare pers bygekom oor hulle rassisme en aanhang
van
>verwoerdisme! - en sal dit weer doen!

Ai, dis al hierdie "isms" wat my altyd teen die mure wil laat uitklim.
Ek is van mening dat hierdie politiese gelaaide woorde eintlik meer
skade as goed doen, want dit neem die verantwoordelikheid weg van mens
tot medemens, en plaas alle ondinge wat aangespreek moet word, onder
die kombers van een of ander "ism".   Dit is mos makliker om vir
iemand te sê hy of sy is 'n rassis of dit of dat het met rassisme te
doen, want dan hoef jy nie verder te dink nie, en die groter en meer
belangrike sake word dan van die tafel afgevee.  Dit is dan wanneer
dinge soos  "hate crime" nie meer 'n crime is nie - dan is dit sommer
net rassisme.  As jy verstaan wat ek bedoel. 
Het jy al die fliek "Crash" gesien? 

>Ek is gladnie 'n ondersteuner van die ANC of enige linkse party nie.

Hoop nie jy reken die ANC is 'n "linkse" party nie. :)  En terloops,
wat het jy teen "links"?   En wat is "links" deesdae in SA?  Terloops,
Kommunisme was nog altyd baie REGS, hoor?  Regs. :)
So is jy 'n Kommie?  <chuckle>
Een van my geliefkoosde films was nog altyd "The Russians are coming,
the Russians are coming." ek reken dit is nou tyd om 'n moderne
weergawe daarvan te maak - iets in die lyn van "The Iraqi's are
coming...the Iraqi's are coming" of so iets...
:))
 




 37 Posts in Topic:
Re: 3768
bouwer@[EMAIL PROTECTED]   2006-05-20 15:23:14 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-20 19:48:26 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-22 12:26:41 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-22 14:35:41 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 08:43:42 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 13:26:44 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:00:09 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 07:26:47 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:51:30 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:36:18 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:07 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:15:29 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:04:53 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-24 12:49:58 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 13:37:27 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:23:47 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 14:32:05 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:32:51 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:32:49 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:02:15 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:51:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-24 16:02:30 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 06:44:34 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 07:26:39 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-25 07:49:50 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 12:31:07 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:43:13 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 13:59:54 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 06:47:39 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-25 14:07:16 
Re: 3768
"Otterkop" <  2006-05-26 07:06:59 
Re: 3768
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 10:48:54 
Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-22 16:42:28 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-23 16:48:21 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Katryn <streepmuis@[EM  2006-05-23 11:47:30 
Re: Medgar Evers (Torreke)
Ferdi Greyling <me@[EM  2006-05-24 11:53:11 
Re: 3768
"Torreke" <m  2006-05-23 07:44:00 

Post A Reply:
  Go here to Signup

AddThis Feed Button


About - Advertising - Contact - Frequently Asked Questions - Privacy Policy - Terms of Use - Signup

Contact
tan12V112 Fri Nov 21 20:36:32 CST 2008.