bouwer skryf
Eenkeer moes sy
> tee gee aan 'n vergadering waarin verskillende
> hooggeplaasde Zulus ook sou wees, insluitende
> die ou wat lank voor Mandela ook 'n Nobel
> vredesprys gekry het ( sy naam het my nou
> ontgaan.)
Sy naam was Albert Luthuli, wat in 1960 die
Nobel vredesprys gekry het. Mevrou van
Heerden moes hiervan geweet het, want die
insident waarvan ek praat, het =F3f in 1960 =F3f
in 1961 plaasgevind.
Gloudina