> Hy het vertel dat Teilhard vir Prof.
>Mattie Taljaard ontmoet het, en vir hom gesê het dat
>hulle verlangs familie moet wees, want hulle vanne
>klink so dieselfde.
>Gloudina
Redelik moontlik waar as mens dink wat met sommige ander Franse vanne in
SA
gebeur het.
Hubert wat Joubert geword het
Gaushe wat Coetsee, Coetzee, Kotzee, Kotsee, Kotse, etc geword het
Cilliers wat Zeelie geword het.


|